Geregtigheid vir Hendrina Mupulo bepleit
Borgtog vir N$3 000 is aan mnr. Johan Meyer toegestaan nadat hy na bewering met sy voertuig Hendrina Mupulo se dood veroorsaak het.
Honderde inwoners van Mariental het Vrydag ’n optog gehou en geregtigheid vir Hendrina Mupulo geëis. Die negejarige meisie, haar ma en ander mense het glo onwettig bone by ’n
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie