Uitpsraak is Vrydag in die hoërhof in Windhoek gelewer. Foto argief
Uitpsraak is Vrydag in die hoërhof in Windhoek gelewer. Foto argief

Gevangene kry nie regshulp

Hoërhof keur aansoek af
'n Gevangene van Mariental het 'n saak teen die regering en Nampost aanhangig gemaak, maar sukkel om regsverteenwoordiging te bekom.
Kristien Kruger
’n Gevangene in die Hardap Korrektiewe Geriewe op Mariental het onlangs misluk in ’n aansoek om ’n bevel dat die hoërhof die direktoraat vir regshulp opdrag gee om ’n regsverteenwoordiger aan hom te verskaf.

Kenneth Orina is op soek na ’n regshulpprokureur om hom te verteenwoordig in ’n saak wat hy teen die regering aanhangig gemaak het. Hy dagvaar die regering en Nampost vir N$80 000 omdat Nampost glo sy rekening onwettig by hulle gesluit het.

Toe Orina om regshulp aansoek gedoen het, is sy aansoek egter afgekeur aangesien die direktoraat vir regshulp van mening was dat sy saak geen meriete of vooruitsigte op sukses het nie.

Orina beweer dat die direktoraat nie die diskresie het om so ’n bevinding te maak nie.

“Dit is op die ou einde die hof se besluit nadat hy die bewyse aangehoor het,” beweer hy in hofstukke.

Orina meen hy het nie die kennis of ervaring om homself te verteenwoordig nie en hy het glo nie die geld om vir ’n prokureur se dienste te betaal nie.

Regter Thomas Masuku het Vrydag in die hoërhof in Windhoek Orina se aansoek van die hand gewys.

UITSPRAAK

In sy uitspraak het Masuku daarop gewys dat Orina in die hoofaansoek verkeerdelik die regering by die saak gevoeg het.

“Daar is geen bewering wat daarop dui dat die regering aanspreeklik is vir die sluiting van die rekening of dat dit ’n rol gespeel het nie.”

Masuku het verder daarop gewys dat dit in die belang van geregtigheid moet wees dat Orina se aansoek toegestaan word, soos dit deur die toepaslike wet vereis word.

“Wat normaalweg oorweeg word is die aard van die verrigtinge en wat die applikant kan verloor. Sake verskil van erns en die impak wat dit op die litigant het. Dit is nie ’n ingewikkelde saak nie.

“Dit is ’n saak wat die applikant bevoeg is om te hanteer. In gevalle waar mense hulself verteenwoordig, word daar van die hof vereis om leiding te gee.”

Masuku het verder bevind Orina het nie aan die hof bewys dat hy nie genoeg geld het om regsverteenwoordiging te bekostig nie.

“Die feit dat ’n persoon in aanhouding is, beteken nie dat hulle geen middele tot hul beskikking het nie.

“Die wet vereis dat die applikant al sy bates aan die hof moet bekendmaak sodat die hof ’n ingeligte besluit kan neem. In hierdie saak beweer die applikant dat hy geld by Nampost inbetaal het, wat voorstel dat hy geld tot sy beskikking het.”

‘GEEN MERIETE’

In sy uitspraak het Masuku ook daarop gewys in gevalle waar die direktoraat vir regshulp beslis het dat ’n saak nie meriete het nie, dit nie aan die hof deurgegee moet word nie.

“Die beskikbaarmaking van hierdie inligting aan die hof is onnodig omdat dit moontlik die hof kan beïnvloed.”

Hoewel die aansoek van die hand gewys is, sal Orina se saak teen Nampost steeds voortgaan en hy sal waarskynlik homself moet verteenwoordig of vir regsverteenwoordiging moet betaal.

Die saak is Vrydag tot 15 Augustus uitgestel.

[email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-09-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 38° Rundu: 21° | 37° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 20° | 37° Ruacana: 18° | 37° Tsumeb: 23° | 35° Otjiwarongo: 18° | 34° Omaruru: 16° | 35° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 17° | 34° Henties Bay: 11° | 16° Wind speed: 23km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:56, High tide: 04:06, Low Tide: 22:25, High tide: 16:22 Swakopmund: 12° | 15° Wind speed: 31km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:54, High tide: 04:04, Low Tide: 22:23, High tide: 16:20 Walvis Bay: 11° | 20° Wind speed: 35km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:54, High tide: 04:03, Low Tide: 22:23, High tide: 16:19 Rehoboth: 15° | 33° Mariental: 15° | 33° Keetmanshoop: 12° | 30° Aranos: 15° | 34° Lüderitz: 10° | 20° Ariamsvlei: 12° | 28° Oranjemund: 9° | 18° Luanda: 21° | 22° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 35° Mbabane: 18° | 34° Maseru: 12° | 30° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 20° | 31° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 11° | 18° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 20° | 34° Harare: 17° | 31° Currency: GBP to NAD 23.32 | EUR to NAD 19.72 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 17.86 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.29 | EGP to NAD 0.36 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.14 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 132.19 | USD to AOA 925.9 | USD to BWP 13.36 | USD to EGP 48.38 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1587.42 | USD to ZAR 17.87 | USD to ZMW 26.25 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1761.3 Down -1.02% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13926.19 Down -0.17% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 30485.63 Up +1.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9625.73 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 549.80/OZ UP +1.50% | Copper US$ 4.16/lb UP +0.57% | Zinc US$ 2 855.50/T UP 2.5% | Brent Crude Oil US$ 72.07/BBP UP +1.34% | Platinum US$ 968.47/OZ UP +1.52% Sport results: Weather: Katima Mulilo: 20° | 38° Rundu: 21° | 37° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 20° | 37° Ruacana: 18° | 37° Tsumeb: 23° | 35° Otjiwarongo: 18° | 34° Omaruru: 16° | 35° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 17° | 34° Henties Bay: 11° | 16° Wind speed: 23km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:56, High tide: 04:06, Low Tide: 22:25, High tide: 16:22 Swakopmund: 12° | 15° Wind speed: 31km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:54, High tide: 04:04, Low Tide: 22:23, High tide: 16:20 Walvis Bay: 11° | 20° Wind speed: 35km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:54, High tide: 04:03, Low Tide: 22:23, High tide: 16:19 Rehoboth: 15° | 33° Mariental: 15° | 33° Keetmanshoop: 12° | 30° Aranos: 15° | 34° Lüderitz: 10° | 20° Ariamsvlei: 12° | 28° Oranjemund: 9° | 18° Luanda: 21° | 22° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 35° Mbabane: 18° | 34° Maseru: 12° | 30° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 20° | 31° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 11° | 18° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 20° | 34° Harare: 17° | 31° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.32 | EUR to NAD 19.72 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 17.86 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.29 | EGP to NAD 0.36 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.14 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 132.19 | USD to AOA 925.9 | USD to BWP 13.36 | USD to EGP 48.38 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1587.42 | USD to ZAR 17.87 | USD to ZMW 26.25 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1761.3 Down -1.02% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13926.19 Down -0.17% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 30485.63 Up +1.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9625.73 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 549.80/OZ UP +1.50% | Copper US$ 4.16/lb UP +0.57% | Zinc US$ 2 855.50/T UP 2.5% | Brent Crude Oil US$ 72.07/BBP UP +1.34% | Platinum US$ 968.47/OZ UP +1.52%