Gevangene kry nie regshulp
Hoërhof keur aansoek af
'n Gevangene van Mariental het 'n saak teen die regering en Nampost aanhangig gemaak, maar sukkel om regsverteenwoordiging te bekom.
’n Gevangene in die Hardap Korrektiewe Geriewe op Mariental het onlangs misluk in ’n aansoek om ’n bevel dat die hoërhof die direktoraat vir regshulp opdrag gee om ’n regs
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie