GIPF in regstryd vir N$450 m. se aandele

Myrtle Growth beskuldig van onwettige dade
'n Dispuut oor die beweerde wanbestuur van pensioenfondsbeleggings het regstappe in die hoërhof ontketen.
Silke Blaauw
’n Regsgeding oor sowat N$450 miljoen se aandele en waarby die regering se pensioenfonds (GIPF), die Namibia Mid Cap Fund Trust (NMCF) en die private-ekwiteit- en fondsbestuursma
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer