Heckmair-moordverhoor hervat
Die twee Amerikaanse moordbeskuldigdes, mnre. Kevan Towsend en Marcus Thomas, het vanoggend weer in die hoërhof in Windhoek verskyn.
Die mans staan tereg op die moord van mnr. André Heckmair op 7 Januarie 2011.
Inspekteur Felix Ndikoma is in die getuienisbank en kruisondervraging sal na verwagting omstreeks 14:15 begin.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie