Hentiesbaai verloor sy appèl
‘Raad moet oor pad vorentoe besluit’
Die voortgesette dispuut fokus op die munisipaliteit se beëindiging van sy kontrak met RedForce vir skuldinvordering wat aanvanklik op 17 Januarie sou verstryk.
Die hoërhof in Windhoek het ’n appèlaansoek deur Hentiesbaai se munisipaliteit teen ’n beslissing wat hom tydelik verbied om sy kontrak met RedForce Debt Management te beëin
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie