Hof sê Namport moet vraghouers terugbesorg
Tradeport se dringende aansoek toegestaan
Die hof het bevind dat Tradeport na 'n gedeelte van Lüderitz se hawe mag terugkeer ná 'n suksesvolle spoliasie-aansoek.
Die Namibiese haweowerheid (Namport) moet ingevolge ’n hofbevel sowat 80 vraghouers van Tradeport Namibia Investments op die perseel by Lüderitz se hawe – waarvan Namport dit
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie