Kandidaatregters: Publiek kan nou onderhoude bywoon
Paneellede reeds aangewys
Die onderhoude met drie kandidate vir vakante regtersposte in die hoërhof sal eerskomende Vrydag gevoer word.
Die Regterlike Dienskommissie sal eerskomende Vrydag vir die eerste keer openbare onderhoude voer met kandidate vir vakante regtersposte in die hoërhof. Dit met die doel om deursi
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie