Lüderitz-stadsraad moet OK Foods betaal ná fout
Skik buite die hof
Dié hawedorp se stadsraad kies om te skik nadat die munisipaliteit na bewering 'n OK Foods-winkel onregmatig gesluit het.
Die stadsraad van Lüderitz sal ’n aansienlike bedrag geld moet opdok as deel van ’n skikking wat hy met OK Foods aangegaan het nadat die munisipaliteit een van sy winkels gesl
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie