Maasdorp
Maasdorp

Maasdorp - Staat roep twee getuies

Jemima Beukes
Die borgtogaansoek van die moordbeskuldigde Wentzel Maasdorp duur vandag voort met die hof wat tydelik verdaag voordat die staat twee getuies roep. Een is die persoon aan wie hy na bewering sy meisie Delia Wiemers-Maasdorp se televisie en selfoon vir N$2 000 kontant en kokaïen ter waarde van N$3 000 verruil het. Die tweede getuie is 'n vriend van Maasdorp vir hy raad gevra het oor waar om die items te verkoop.

Kommentaar

Republikein 2025-01-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 26° Rundu: 19° | 34° Eenhana: 21° | 36° Oshakati: 23° | 36° Ruacana: 20° | 36° Tsumeb: 21° | 33° Otjiwarongo: 21° | 33° Omaruru: 20° | 36° Windhoek: 21° | 32° Gobabis: 22° | 34° Henties Bay: 17° | 21° Swakopmund: 17° | 18° Walvis Bay: 17° | 22° Rehoboth: 22° | 33° Mariental: 23° | 36° Keetmanshoop: 21° | 36° Aranos: 25° | 35° Lüderitz: 16° | 30° Ariamsvlei: 21° | 37° Oranjemund: 15° | 23° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 21° | 27° Lubumbashi: 16° | 26° Mbabane: 19° | 26° Maseru: 18° | 31° Antananarivo: 13° | 28° Lilongwe: 18° | 29° Maputo: 24° | 36° Windhoek: 21° | 32° Cape Town: 18° | 24° Durban: 23° | 26° Johannesburg: 17° | 25° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 18° | 27° Harare: 17° | 21° #REF! #REF!