Madisia kon glo nie gebeure voorspel

Uitspraak word in Mei verwag
Die Wasserfall-moordbeskuldigdes sal na verwagting in Mei hul lot hoor nadat finale betoë gister in die hoërhof in Windhoek gelewer is.
Iréne-Mari van der Walt
Regter Christie Liebenberg het gister in die hoërhof in Windhoek finale betoë in die Wasserfall-moordsaak aangehoor. Sibbe Azaan Madisia en Steven Mulundu staan gesamentlik tereg
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer