Man skuldig ná kinders mesaanval aanskou
Verweer van selfverdediging misluk
Die man wat sy lewensmaat drie jaar gelede 16 keer in hul slaapkamer met 'n mes gesteek het, is Vrydag aan moord skuldig bevind.
Twee minderjarige kinders moes in 2021 toekyk hoe hul ma se lewensmaat haar met ’n mes doodsteek.Hulle was destyds nege en 14 jaar oud toe hul ma, Ndapandula Ndinelago, vir hulle
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie