Maree kry wéér nuwe prokureur
Saak uitgestel tot 25 Maart
Regshulp het weer eens 'n nuwe prokureur aan Johann Maree se saak toegewys.
Die vermeende pedofiel, Johann Maree, se saak kon verlede week weer eens nie voortgaan nie. Hoewel Maree weke gelede om regshulp aansoek gedoen het ná sy vorige regsverteenwoordig
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie