Menzies-tameletje duur voort

Iréne-Mari van der Walt
Menzies se regsgeding met die Namibië Lughawensmaatskappy (NAC) duur voort na Menzies 'n dringende aansoek in die hoërhof teen die NAC gebring het. Paragon Investment Holdings, wat tans grondhanteringsdienste by die internasionale lughawe Hosea Kutako behartig asook Ethiopian Airlines, die minister van veiligheid en sekuriteit, die Namibiese Burgerlugvaartowerheid (NCAA), die adjunkbalju van Windhoek en die inspekteur-generaal van die Namibiese polisie is ook by Menzies se aansoek betrek. Dit volg na regter Shafimana Ueitele 'n week gelede in die hoërhof beslis het dat die NAC vir Menzies minstens 30 dae kennis moet gee indien hulle beplan om Menzies te dienste op te skort.

Kommentaar

Republikein 2024-12-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 33° Rundu: 19° | 29° Eenhana: 19° | 31° Oshakati: 22° | 30° Ruacana: 21° | 29° Tsumeb: 19° | 29° Otjiwarongo: 18° | 26° Omaruru: 22° | 33° Windhoek: 21° | 29° Gobabis: 21° | 28° Henties Bay: 16° | 21° Swakopmund: 16° | 18° Walvis Bay: 17° | 23° Rehoboth: 22° | 31° Mariental: 23° | 35° Keetmanshoop: 22° | 36° Aranos: 21° | 35° Lüderitz: 14° | 26° Ariamsvlei: 24° | 37° Oranjemund: 17° | 24° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 21° | 31° Lubumbashi: 17° | 29° Mbabane: 15° | 32° Maseru: 18° | 30° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 21° | 33° Maputo: 21° | 34° Windhoek: 21° | 29° Cape Town: 20° | 22° Durban: 20° | 30° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 26° | 31° Lusaka: 21° | 31° Harare: 18° | 29° #REF! #REF!