Möller se moordenaars 36 jaar tronk toe gestuur
Moet verantwoordbaar gehou word
Die familie van 'n bekende sakeman van Walvisbaai wat die primêre broodwinner was, het byna nege jaar ná sy dood geregtigheid ontvang.
Vier mans wat die afgelope agt jaar agter tralies deurgebring het weens hul betrokkenheid by die moord op Hans-Jörg Möller in 2016, is elk vir 36 jaar tronk toe gestuur deur hoë
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie