Mostert dien aansoek om vrylating by hof in

Strafregtelike saak uitgestel
'n Oudlanddros beweer sy inhegtenisneming en voortgesette aanhouding is ongrondwetlik.
Kristien Kruger
Die oudlanddros en eertydse Namibiese rugbyspeler, mnr. Walter (Rooies) Mostert, het ’n aansoek by die hof ingedien in ’n poging om ’n bevel te kry wat hom van vervolging sal
...

Kommentaar

Republikein 2025-03-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer