Straatverkopers in Grootfontein se hoofstraat. Foto argief
Straatverkopers in Grootfontein se hoofstraat. Foto argief

Munisipaliteit betaal glo nie sy regskuld

Grootfontein vs straatverkopers
Die saak teen Grootfontein se straatverkopers is reeds in Februarie aanhangig gemaak, maar is vandeesweek weer eens tot 20 Oktober uitgestel.
Kristien Kruger
In die saak waarin die munisipaliteit van Grootfontein eis dat die informele handelaars in dié dorp se hoofstraat verwyder word, is die munisipaliteit nou sonder regsverteenwoordiging.

Dit volg nadat die hof onlangs gedreig het om die saak uit te gooi omdat die saak die afgelope ses maande stilgestaan het.

Die regsfirma Kangueehi and Kavendjii Incorporated (KKINC) het op 14 September sy kennisgewing van onttrekking ingedien, aangesien die munisipaliteit versuim het om hul skuld te vereffen. KKNIC het verder aangedui dat ’n dagvaarding teen die munisipaliteit uitgereik is om regskoste te verhaal.

Die regsfirma het voorgestel dat die saak vir een maand uitgestel word aangesien meer tyd glo nodig is om die opgawe van diens [return of services], soos vereis deur die reëls van die hoërhof, te beteken en in te dien.

Regter Orben Sibeya het Donderdag die saak tot 20 Oktober uitgestel.

AGTERGROND

Die munisipaliteit het reeds in Februarie ’n saak teen die informele handelaars aanhangig gemaak in ’n poging om ’n hofbevel te kry wat die handelaars beveel om ses van dié dorp se strate te ontruim.

In die saak wat die munisipaliteit teen die verkopers aanhangig gemaak het, beweer die munisipaliteit dat die verkopers in November 2020 die perseel sonder sy toestemming beset het.

Intussen het die burgemeester, me. Talitha Garises, in April die straatverkopers toestemming gegee om voort te gaan om hul produkte te verkoop, ten spyte van ’n uitsettingsbevel wat die munisipaliteit uitgereik het.

Die dorp se informele mark is glo te klein en kan nie al die handelaars huisves nie.

Die gemeenskapsleier, mnr. Morits Gaingob, het in April gesê die verkopers is nie gekant daarteen om geskuif te word van waar hulle in Hage Geingobstraat handel dryf nie, maar dat ’n alternatiewe perseel aan hulle gebied moet word.

[email protected]

Kommentaar

error 2 Jaar Gelede 27 September 2022

1

Rapporteer
error 2 Jaar Gelede 27 September 2022

1

Rapporteer
error 2 Jaar Gelede 27 September 2022

9W33tTQs

Rapporteer
error 2 Jaar Gelede 27 September 2022

-1 OR 2+62-62-1=0+0+0+1 --

Rapporteer
error 2 Jaar Gelede 27 September 2022

-1 OR 3+62-62-1=0+0+0+1 --

Rapporteer
error 2 Jaar Gelede 27 September 2022

-1 OR 2+43-43-1=0+0+0+1

Rapporteer
error 2 Jaar Gelede 27 September 2022

-1 OR 3+43-43-1=0+0+0+1

Rapporteer
error 2 Jaar Gelede 27 September 2022

-1" OR 2+380-380-1=0+0+0+1 --

Rapporteer
error 2 Jaar Gelede 27 September 2022

-1" OR 3+380-380-1=0+0+0+1 --

Rapporteer
error 2 Jaar Gelede 27 September 2022

0'XOR(if(now()=sysdate(),sleep(15),0))XOR'Z

Rapporteer
error 2 Jaar Gelede 27 September 2022

0"XOR(if(now()=sysdate(),sleep(15),0))XOR"Z

Rapporteer
error 2 Jaar Gelede 27 September 2022

(select(0)from(select(sleep(15)))v)/*'+(select(0)from(select(sleep(15)))v)+'"+(select(0)from(select(sleep(15)))v)+"*/

Rapporteer
error 2 Jaar Gelede 27 September 2022

-1; waitfor delay '0:0:15' --

Rapporteer
error 2 Jaar Gelede 27 September 2022

-1); waitfor delay '0:0:15' --

Rapporteer
error 2 Jaar Gelede 27 September 2022

1 waitfor delay '0:0:15' --

Rapporteer
error 2 Jaar Gelede 27 September 2022

QjjvF1ql'; waitfor delay '0:0:15' --

Rapporteer
error 2 Jaar Gelede 27 September 2022

-5 OR 287=(SELECT 287 FROM PG_SLEEP(15))--

Rapporteer
error 2 Jaar Gelede 27 September 2022

-5) OR 136=(SELECT 136 FROM PG_SLEEP(15))--

Rapporteer
error 2 Jaar Gelede 27 September 2022

-1)) OR 791=(SELECT 791 FROM PG_SLEEP(15))--

Rapporteer
error 2 Jaar Gelede 27 September 2022

1*DBMS_PIPE.RECEIVE_MESSAGE(CHR(99)||CHR(99)||CHR(99),15)

Rapporteer
error 2 Jaar Gelede 27 September 2022

1'||DBMS_PIPE.RECEIVE_MESSAGE(CHR(98)||CHR(98)||CHR(98),15)||'

Rapporteer
error 2 Jaar Gelede 27 September 2022

1'"

Rapporteer
error 2 Jaar Gelede 27 September 2022

1

Rapporteer
error 2 Jaar Gelede 27 September 2022

@@aH9HU

Rapporteer

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!