Myn se aansoek teen Erfenisraad afgekeur
Mynbou in die Otjohorongo-granietheuwels
Die Erfenisraad het die ministerie versoek om 'n myn se lisensie en omgewingsklaringsertifikaat terug te trek nadat 'n studie glo bevind het dat mynbedrywighede 'n argeologiese terrein beskadig het.
Die hoërhof in Windhoek het onlangs uitspraak gelewer in die saak wat Ekungungu, ’n steengroefmyn, teen die Nasionale Erfenisraad van Namibië aanhangig gemaak het Dit nadat die
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie