NBC sleep parlement hof toe oor ‘gebrekkige’ verslag
Regverdig prestasiebonusse vir hoës
Die direkteur-generaal van die nasionale uitsaaier het aangevoer die parlementêre komitee het nie sleutelbewyse, wat deur die NBC aangebied is, in ag geneem nie.
Die Namibiese Uitsaaikorporasie (NBC) het ’n saak by die hoërhof aanhangig gemaak om die bevindings van ’n verslag deur die parlementêre staande komitee oor menslike hulpbron
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie