NEFF vasberade in stryd teen ECN

'Nie ’n verkiesingskwessie'
Nadat die Namibia Economic Freedom Fighters (NEFF) se aansoek in die verkiesingshof gefaal het, het hulle die hoërhof genader.
Iréne-Mari van der Walt
Die Namibia Economic Freedom Fighters (NEFF) het gister ’n dringende aansoek by die hoërhof in Windhoek ingedien in nog ’n poging om die besluit van die Verkiesingskommissie van Namibië (ECN) tersyde te stel om die partye te deregistreer.

Dit volg nadat die NEFF se aansoek teen die ECN se besluit gister in die verkieskingshof gefaal het.

Regters Hosea Angula, Orben Sibeya en Beatrix de Jager het bevind dat die ECN se argumente dat die verkiesingshof nie die jurisdiksie het om oor hierdie kwessie te beslis nie en dat die verkiesingshof slegs kan beslis oor verkiesingskwessies. Hulle het bevind dat daar geen verkiesingskwessies vanuit die ECN se besluit spruit nie.

Die ECN het op 17 Junie vanjaar besluit om die NEFF as ’n politieke party te deregistreer omrede hulle finansiële state nie ingedien was nie. Dit was ten spyte van ’n kennisgewing dat hulle tot 30 Junie sou hê om hul finansiële state te verskaf, aldus die NEFF se bewerings. Die ECN ontken egter dat hulle aan die NEFF uitstel verleen het.

VERKIESINGSHOF SE UITSPRAAK

In die uitspraak het die volbank aangevoer dat die NEFF nie kon bewys dat dit onherstelbare skade sou ly indien die hof nie ’n tussentydse interdik sou toestaan nie.

"Dit word vereis van die applikant [NEFF] om feite te verskaf met genoegsame bewyse om te wys dat daar onherstelbare skade sal wees, sou die gedrag waaroor daar gekla word, nie stopgesit word nie," lui die uitspraak.

Die volbank het ook verduidelik dat die kriteria vir ’n aansoek wat verband hou met die verkiesing "duidelik en selfverduidelikend" is.

"So ’n aansoek moet ’n 'klag' insluit wat handel oor die oortredeing van die [verkiesings]wet," het die uitspraak beklemtoon en bygevoeg dat die aansoek nie van so ’n aard moet wees dat dit met siviele verrigtinge verwar kan word nie.

"Die wetgewers het die verkiesingshof geskep as ’n gespesialiseerde hof om verkiesingskwessies te hanteer. Ek [Angula] is van die mening dat dit nie 'n verkiesingskwessie is nie en as 'n 'verkiesingskwessie' of 'deel van 'n verkiesingsproses' kwalifiseer nie. Dit is 'n aangeleentheid wat buite die omtrek van die bevoegdheid van hierdie hof val soos uiteengesit in die wet."

MERIETE

Die ECN se woordvoerder, De Wet Siluka, hou vol dat hierdie uitspraak geen impak sal hê op Namibiërs se siening van die ECN nie.

"Ons het net die wet verskaf en ons het meriete om die party te deregistreer," het hy gesê.

Die NEFF se regsverteenwoordiger, Khadhila Amoomo, glo egter steeds dat hierdie kwessie tydsgebonde is en daarom het hulle die dringende aansoek gister reeds by die hoërhof in Windhoek ingedien. Die aansoek sal na verwagting op 15 Augustus aangehoor word.

- [email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-09-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 38° Rundu: 21° | 37° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 20° | 37° Ruacana: 18° | 37° Tsumeb: 23° | 35° Otjiwarongo: 18° | 34° Omaruru: 16° | 35° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 17° | 34° Henties Bay: 11° | 16° Wind speed: 23km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:56, High tide: 04:06, Low Tide: 22:25, High tide: 16:22 Swakopmund: 12° | 15° Wind speed: 31km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:54, High tide: 04:04, Low Tide: 22:23, High tide: 16:20 Walvis Bay: 11° | 20° Wind speed: 35km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:54, High tide: 04:03, Low Tide: 22:23, High tide: 16:19 Rehoboth: 15° | 33° Mariental: 15° | 33° Keetmanshoop: 12° | 30° Aranos: 15° | 34° Lüderitz: 10° | 20° Ariamsvlei: 12° | 28° Oranjemund: 9° | 18° Luanda: 21° | 22° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 35° Mbabane: 18° | 34° Maseru: 12° | 30° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 20° | 31° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 11° | 18° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 20° | 34° Harare: 17° | 31° Currency: GBP to NAD 23.29 | EUR to NAD 19.69 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 17.85 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.29 | EGP to NAD 0.36 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.14 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 132.19 | USD to AOA 925.9 | USD to BWP 13.36 | USD to EGP 48.38 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1587.42 | USD to ZAR 17.86 | USD to ZMW 26.25 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1761.3 Down -1.02% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13926.19 Down -0.17% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 30485.63 Up +1.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9625.73 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 549.66/OZ UP +1.50% | Copper US$ 4.17/lb UP +0.75% | Zinc US$ 2 867.50/T UP 2.94% | Brent Crude Oil US$ 72.92/BBP UP +2.54% | Platinum US$ 968.72/OZ UP +1.55% Sport results: Weather: Katima Mulilo: 20° | 38° Rundu: 21° | 37° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 20° | 37° Ruacana: 18° | 37° Tsumeb: 23° | 35° Otjiwarongo: 18° | 34° Omaruru: 16° | 35° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 17° | 34° Henties Bay: 11° | 16° Wind speed: 23km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:56, High tide: 04:06, Low Tide: 22:25, High tide: 16:22 Swakopmund: 12° | 15° Wind speed: 31km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:54, High tide: 04:04, Low Tide: 22:23, High tide: 16:20 Walvis Bay: 11° | 20° Wind speed: 35km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:54, High tide: 04:03, Low Tide: 22:23, High tide: 16:19 Rehoboth: 15° | 33° Mariental: 15° | 33° Keetmanshoop: 12° | 30° Aranos: 15° | 34° Lüderitz: 10° | 20° Ariamsvlei: 12° | 28° Oranjemund: 9° | 18° Luanda: 21° | 22° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 35° Mbabane: 18° | 34° Maseru: 12° | 30° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 20° | 31° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 11° | 18° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 20° | 34° Harare: 17° | 31° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.29 | EUR to NAD 19.69 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 17.85 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.29 | EGP to NAD 0.36 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.14 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 132.19 | USD to AOA 925.9 | USD to BWP 13.36 | USD to EGP 48.38 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1587.42 | USD to ZAR 17.86 | USD to ZMW 26.25 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1761.3 Down -1.02% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13926.19 Down -0.17% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 30485.63 Up +1.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9625.73 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 549.66/OZ UP +1.50% | Copper US$ 4.17/lb UP +0.75% | Zinc US$ 2 867.50/T UP 2.94% | Brent Crude Oil US$ 72.92/BBP UP +2.54% | Platinum US$ 968.72/OZ UP +1.55%