Nóg ’n beweerde aanranding in tronk
Gevangene sleep ministerie, NCS hof toe
'n Gevangene op Tsumeb beweer 'n beampte van die Namibiese Korrektiewe Dienste het hom bewusteloos geslaan.
’n Gevangene van die Evaritus Shikongo korrektiewe geriewe op Tsumeb eis N$2 miljoen van die ministerie van binnelandse sake, immigrasie, veiligheid en sekuriteit en die Namibies
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie