Noble, Azhar skuldig bevind aan kokaïenhandel
Regter Orben Sibeya het Donderdagmiddag die kokaïensmokkelaars van Walvisbaai, mnre. Grant Noble en Dinah Azhar, skuldig bevind aan dwelmhandel.
Die duo het vier jaar gelede probeer om ’n vraghouer met 412 kg kokaïen vanaf Brasilië die land in te smokkel.
Albei is onskuldig bevind op een klagte van geldwassery.
Azhar se borgtog is teruggetrek en hulle sal in aanhouding bly tot 8 September wanneer hulle weer in die hof verskyn vir finale betoë voor vonnisoplegging.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie