• Tuisblad
  • Howe
  • NSFAF seëvier in aansoek teen voormalige hoof
Foto argief
Foto argief

NSFAF seëvier in aansoek teen voormalige hoof

Iréne-Mari van der Walt
’n Volbank van die hooggeregshof het in die guns van die Finansiële Hulpfonds vir Namibiese Studente (NSFAF) besluit rakende die afdanking van sy uitvoerende hoof in Februarie 2020. Hilya Nghiwete is in April 2018 geskors hangende ’n ondersoek en dissiplinêre verhoor na haar beweerde wangedrag. In 2020 is sy afgedank sonder dat die ondersoek en verhoor afgehandel is, met NSFAF wat beweer het dat sy nie haar samewerking gegee het nie. Foto argief - Iréne-Mari van der Walt

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!