Vannessa Stanley. Photo CONTRIBUTED
Vannessa Stanley. Photo CONTRIBUTED

Nuwe hooflanddros aangestel

Mariud Ngula
Die kantoor van die regbank het vandeesweek die aanstelling van Vanessa Stanley as die hooflanddros aangekondig.

Sy is deur die landdroskommissie aanbeveel en het op 1 Junie in haar pos begin.

Stanley het voorheen as die adjunkhooflanddros gedien en was verantwoordelik vir opleiding in die landdroshowe.

Stanley het die Fishrot-saak behartig voor die saak na die hoërhof oorgeplaas is.

Sy was ook die waarnemende landdros in die verhoor van Penna Munyunda, wat op aanklagte van bedrog vrygespreek is nadat hy glo N$1 miljoen van Air Namibia gesteel het.

Sy was ook die waarnemende landdros in die verhoor van Tuhemwe Dinyando, ’n sekuriteitswag wat van moord en verkragting aangekla is.

Stanley neem die pos as hooflanddros oor by Philanda Christiaan, wat dié pos sedert September 2019 beklee het.

[email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!