Ontwikkelaar moet opdok ná regsfirma hom hof toe sleep
Uitspraak Maandag gelewer
Dirk Oosthuizen het glo nie sy prokureurs betaal nie nadat hulle hom verteenwoordig het in sake wat met die Ziveli Lifestyle Village verband hou.
Die hof het Maandag ’n Walvisbaaise eiendomsontwikkelaar beveel om nagenoeg N$95 000 aan ’n bekende regsfirma te betaal.Dirk Oosthuizen, die ontwikkelaar van Ziveli Lifestyle V
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie