Ouers eis N$10 miljoen ná dogter se dood
Johan Meyer staan saak teen
Die ouers van wyle Hendrina Mupolo het 'n siviele saak teen die boer van Mariental aanhangig gemaak wat haar na bewering doodgery het.
Die ouers van die 9-jarige meisie wat ’n boer van Mariental na bewering in Mei verlede op sy kleinhoewe doodgery het, eis elk N$5 050 000 en ’n bykomende N$10 000 in skadevergo
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie