PAS IN: Egpaar misluk in hofstryd om huis terug te kry
Die hooggeregshof het vandag 'n aansoek van 'n egpaar wie se huis in Khomasdal in 2001 in eksekusie verkoop is, van die hand gewys.
Hewat en Erica Beukes het gepoog om reëls van die hooggeregshof (reël 31(5)(a)) ongrondwetlik verklaar te kry en 'n verstekvonnis deur die registrateur tersyde te laat stel in 'n poging om besit van hul huis terug te kry.
Die uitspraak deur regters Rita Makarau, Hannelie Prinsloo en Esi Schimming-Chase is vanoggend gelewer.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie