• Tuisblad
  • Howe
  • PAS IN: Esau se gesondheid vertraag bortogverhoor

PAS IN: Esau se gesondheid vertraag bortogverhoor

Iréne-Mari van der Walt
Die borgtogaansoek van Fishrot-beskuldigdes mnre. Berhardt Esau en Nigel van Wyk is vanoggend weer 'n keer in die hoërhof in Windhoek uitgestel weens sorge oor die voormalige minister van visserye se gesondheid. "Hy het nie reageer nie, was lusteloos en klaarblyklik verswak, en dus kon hy nie vir my die behoorlike instruksies gee nie. Daarom het ons gereël dat mnr. Esau na 'n hospitaal of mediese praktisyn geneem word," het sy regsverteenwoordiger, Florian Beukes, aan regter David Munsu gesê.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!