PAS IN: Esau se gesondheid vertraag verhoor
Die voormalige minister van visserye en mariene hulpbronne se verhoor is uitgestel tot Vrydag na Bernhardt Esau se gesondheid weereens vordering in dié verhoor belemmer het.
Esau het vanoggend vir ongeveer twee ure getuig, maar het aan die hof gesê dat hy nie in staat is om sy getuienis vandag voort te sit nie.
Esau het vanoggend vir ongeveer twee ure getuig, maar het aan die hof gesê dat hy nie in staat is om sy getuienis vandag voort te sit nie.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie