PAS IN: Esau wen saak vir fondse om regskoste te betaal
Die Fishrot-beskuldigde, Bernhardt Esau, het geslaag in sy aansoek by die hoërhof in Windhoek en sowat N$3,5 miljoen sal na verwagting aan hom beskikbaar gemaak word vanuit sy gevriesde bates om vir sy regskoste te betaal.
Regter Beatrix de Jager het vanoggend uitspraak gelewer.
Regter Beatrix de Jager het vanoggend uitspraak gelewer.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie