PAS IN: Fishrot-beskuldigde se bates bly op ys
Die saak waarin die Fishrot-beskuldigde James Hatuikulipi ’n bevel deur die aanklaer-generaal uitgedaag het wat sy bates gevries het, is van die hand gewys.
Regters Collins Parker en Herman Oosthuizen het nie hul redes bekend gemaak nie en het die saak van die hofrol geskrap.
Regters Collins Parker en Herman Oosthuizen het nie hul redes bekend gemaak nie en het die saak van die hofrol geskrap.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie