• Tuisblad
  • Howe
  • PAS IN: Madizia erken skuld op regsverydelingklag
No Image Caption

PAS IN: Madizia erken skuld op regsverydelingklag

Iréne-Mari van der Walt
Broer en suster Azaan Madizia en Steven Mulundu het vandag in die hoërhof voor regter Christie Liebenberg skuld op ‘n klag van regsverydeling erken.

Die staat het ook ‘n klag van regsverydeling aanhangig gemaak. Die staat beweer die beskuldigdes het in 2020 Shannon Wasserfall se liggaam in Walvisbaai begrawe.

Beide Madizia en Mulungu het tot dusver onskuldig gepleit op die moord van Wasserfall. Video: Iréne-Mari van der Walt

Kyk die video hier

#RepNuus

Kommentaar

Republikein 2024-11-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 35° Rundu: 19° | 35° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 23° | 35° Ruacana: 22° | 35° Tsumeb: 22° | 34° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 20° | 33° Gobabis: 21° | 33° Henties Bay: 16° | 24° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 15° | 23° Rehoboth: 21° | 33° Mariental: 21° | 37° Keetmanshoop: 21° | 38° Aranos: 22° | 37° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 20° | 39° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 35° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 17° | 29° Maseru: 16° | 31° Antananarivo: 16° | 32° Lilongwe: 21° | 33° Maputo: 21° | 32° Windhoek: 20° | 33° Cape Town: 16° | 25° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 16° | 31° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 20° | 32° Harare: 18° | 28° #REF! #REF!