PAS IN: Man kry 24 jaar vir ontvoering, verkragting van vyfjarige
'n Man wat 'n vyfjarige meisie in Augustus 2019 in Windhoek ontvoer en verkrag het, is vanoggend in die hoërhof in Windhoek tot 24 jaar tronkstraf gevonnis.
Jeremia van Wyk (53) was glo dronk en onder die invloed van dwelms toe hy die meisie by haar skool ontvoer het.
"“Die slagoffer het ondraaglike pyn ervaar en is getraumatiseer. Daar is geen twyfel dat die beskuldigde haar lewe verwoes het nie,” het regter Naomi Shivute tydens die uitspraak gesê.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie