NUUSBREKER
NUUSBREKER

#PAS IN: Menzies bring aansoek vir interdik

Henriette Lamprecht
In 'n nuwe hofaansoek wat laat vanmiddag ingedien is, soek Menzies Aviation 'n hofbevel wat verhoed dat hy van die Internasionale Lughawe Hosea Kutako (HKIA) uitgesit word, hangende die uitslag van 'n ander aansoek wat die maatskappy Saterdag by die hoërhof ingedien het, 'n geldige lasbrief van uitsetting, sowel as 'n geldige geskrewe 12 maande-kennisgewing van uitsetting. Menzies is Saterdag deur Paragon Aviation vir grondhanteringsdienste by die lughawe vervang.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!