• Tuisblad
  • Howe
  • PAS IN: Nóg ’n mislukte hofaansoek vir Menzies
Foto: Argief
Foto: Argief

PAS IN: Nóg ’n mislukte hofaansoek vir Menzies

Kristien Kruger
Menzies Aviation Namibia se nuutste dringende aansoek is vanoggend in die hoërhof in Windhoek van die hand gewys.

Menzies het ’n hofbevel gesoek wat hom sal toelaat om terug te keer na die Hosea Kutako Internasionale Lughawe tot die Namibiese Lughawensmaatskappy (NAC) vir hulle kennisgewing gee om die perseel te ontruim.

Dit volg nadat Paragon Investment Holdings, aan wie die NAC die tender vir grondhanteringsdienste by HKIA toegeken het, op 19 Augustus dienste oorgeneem het en Menzies gedwing was om die perseel te verlaat en dienste op te skort.

Die aansoek het gepoog om ’n hofuitspraak wat op 8 Augustus gelewer is, te implementeer terwyl ’n appèlaansoek steeds hangend is.

Kommentaar

Republikein 2024-12-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 33° Rundu: 19° | 29° Eenhana: 19° | 31° Oshakati: 22° | 30° Ruacana: 21° | 29° Tsumeb: 19° | 29° Otjiwarongo: 18° | 26° Omaruru: 22° | 33° Windhoek: 21° | 29° Gobabis: 21° | 28° Henties Bay: 16° | 21° Swakopmund: 16° | 18° Walvis Bay: 17° | 23° Rehoboth: 22° | 31° Mariental: 23° | 35° Keetmanshoop: 22° | 36° Aranos: 21° | 35° Lüderitz: 14° | 26° Ariamsvlei: 24° | 37° Oranjemund: 17° | 24° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 21° | 31° Lubumbashi: 17° | 29° Mbabane: 15° | 32° Maseru: 18° | 30° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 21° | 33° Maputo: 21° | 34° Windhoek: 21° | 29° Cape Town: 20° | 22° Durban: 20° | 30° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 26° | 31° Lusaka: 21° | 31° Harare: 18° | 29° #REF! #REF!