PAS IN: Russiese verkragter skuldig bevind

Iréne-Mari van der Walt
Die Russiese burger Alexander Krylov en sy Namibiese medepligtige Anna Engelbrecht is vandag in die hoërhof gesamentlik op 13 klagte van verkragting en 15 klagte van kinderhandel skuldig bevind.

Die voorlees van die uitspraak het sowat vyf ure geduur.

Krylov is skuldig bevind op tien van die verkragtingklagte en tien van die kinderhandelklagte en is ook skuldig bevind op 'n klag van die onwettige verskaffing van tabakprodukte aan minderjariges.

Krylov het volgens die staat in 2017 vyf minderjarige meisies, tussen die ouderdomme van 13 en 16, verskeie kere by Walvisbaai verkrag.

Engelbrecht het glo slagoffers vir Krylov gewerf en van hulle na hom gebring om seksuele omgang met hom te hê.

#RepNuus

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!