#PasIn: De Klerk se uitleweringsverhoor hervat Oktober
Die uitleweringsverhoor van Marén de Klerk sal op 4 Oktober in die Paarl-landdroshof hervat, het die Suid-Afrikaanse Nasionale Vervolgingsgesag (NPS) aan Republikein bevestig.
De Klerk is vroeër vanjaar borgtog onder streng voorwaardes deur senior landdros Morajee Naik in dié hof toegestaan. Hy word in Namibië gesoek in verband met die berugte Fishrot-sage wat op 2 Oktober sy verhoor moes begin.
Hierdie datum is egter onlangs onbepaald weens verskeie redes uitgestel.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie