#PasIn: IUM in hof oor saak teen CoW

Kristien Kruger
Die saak tussen die International University of Management (IUM) en Windhoek se munisipale raad (CoW) het vanoggend in die Windhoekse hoërhof voortgegaan.

IUM het die saak teen die CoW aanhangig gemaak nadat sy bouplanne vir die oprigting van 'n veeldoelige saal nie goedgekeur is nie.

Luidens die beëdigde verklaring van die stigter en voorsitter van die universiteit, David Namwandi, het IUM reeds 'n lening van sowat N$65 miljoen aangeneem vir die bou van die saal by hul ligging in Dorado Park Uitbreiding 1.

Die planne is na bewering nie goedgekeur nie weens hersoneringskwessies en stormwatertoestande op die eiendom.

Vanoggend se verrigtinge het gefokus op 'n aansluitingsaansoek vir die Stads- en Streekbeplanningsraad om as die vierde respondent.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!