#PasIn: Krylov, Engelbrecht bly sit
Die Russiese burger, Alexander Krylov, wat in Maart vanjaar 35 jaar tronkstraf opgelê is en sy Namibiese medepligtig, Anna Engelbrecht, is pas in die hoërhof verlof tot appèl geweier.
Engelbrecht is deur regter Claudia Claasen 20 jaar tronkstraf opgelê.
Hulle is in Februarie vanjaar deur regter Claasen gesamentlik skuldig bevind op 13 klagte van verkragting en 15 klagte van kinderhandel.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie