• Tuisblad
  • Howe
  • #PasIn: Lichtenstrasser word binnekort gevonnis
Ernst Lichtenstrasser. Foto argief
Ernst Lichtenstrasser. Foto argief

#PasIn: Lichtenstrasser word binnekort gevonnis

Kristien Kruger
Die veroordeelde dubbele moordenaar, Ernst Lichtenstrasser, het gister in die hoërhof in Windhoek verskyn en sy vonnisoplegging is geskeduleer vir Maandag, 29 April.

Lichtenstrasser is in November verlede jaar skuldig bevind aan die moorde op die Namibiese Instituut vir Mynbou en Tegnologie (Nimt) se direkteur, Eckhart Mueller, en sy adjunk, Heimo Hellwig, in 2019.

Die saak is sedertdien vertraag nadat Lichtenstrasser ’n oordosis pille gedrink het terwyl hy in aanhouding was en sy daaropvolgende hospitalisering.

Regter Christie Liebenberg sal na verwagting Maandag sy vonnis in die hof voorlees.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!