#PasIn: PDM v minister van landbou se uitspraak in September
Regter Orben Sibeya sou na verwagting vandag uitspraak gelewer het in die aansoek wat die Popular Democratic Movement (PDM) teen die minister van landbou, water en grondhervorming en ander regeringsentiteite gebring het, maar hierdie uitspraak is uitgestel na 19 September.
Die aansoek handel oor sowat 20 000 hektaar grond waarop die Russiese miljardêr, Rashid Sardarov, beplan om ’n gasteplaas, Marula Lodge, te ontwikkel.
Die PDM beweer dat Sardarov geld aan die ministerie geskenk het om grond in die Dordabis-omgewing te bekom en die grond weer op ’n 99 jaar-huurkontrak aan Sardarov se maatskappy, Comsar Properties SA, te verhuur.
- [email protected]

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie