• Tuisblad
  • Howe
  • #PasIn: Skikkingsonderhandelinge onderweg in saak teen Meyer
Johan Meyer Foto Argief
Johan Meyer Foto Argief

#PasIn: Skikkingsonderhandelinge onderweg in saak teen Meyer

Kristien Kruger
Die siviele hofsaak teen Johan Meyer waarin die pa van die wyle negejarige meisie wat in Mei 2022 op Meyer kleinhoewe op Mariental doodgery is, is vandag uitgestel tot 13 Maart. Die rede vir die uitstel is, volgens ’n hofbevel, om tyd te gee vir skikkingsonderhandelinge. Hendrina Mupolo se pa, Elias Mupolo, eis meer as N$5 miljoen in skadevergoeding vir onder andere die beweerde ernstige trauma en emosionele skok wat hy ervaar het deur die voorval te aanskou het wat tot die dood van sy dogter. Hendrina Mupolo se ma het haar siviele eis teen Meyer laat vaar.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!