Professionele jagter in hof
Professionele jagter Brian Roodt verskyn vandag vir pleit- en verhoordoeleindes in die Katutura-landdroshof in Windhoek op twee aanklagte rakende die versuim om aan natuurbewaringsregulasies te voldoen.
Roodt, die eienaar van Quality Hunting Safaris, staan ook tereg op sewe aanklagte in die Dordabis-distrik rakende die onwettige jag van ‘n luiperd, onwettige jag in die nag en met honde, asook die onwettige besit van ‘n luiperdvel.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie