Regters De Jager, Coleman ingesweer

Kristien Kruger
Regter Beatrix de Jager is gister ingesweer as regter van die hoërhof nadat sy sedert Januarie as waarnemende regter gedien het.

Regter George Coleman is aangestel as waarnemende regter van die hoërhof vir die termyn 1 Julie tot 9 Desember 2024.

Die twee regters is gister tydens ’n seremonie by die hoërhof in Windhoek deur die regterpresident Petrus Damaseb ingesweer. Die geleentheid was bygewoon deur vyf mederegters van die hoërhof naamlik regters Hannelie Prinsloo, Herman Oosthuizen, Claudia Claasen, Esi Schimming-Chase en Kobus Miller.

Die seremonie volg nadat die Regterlike Dienskommissie (JSC) Vrydag bekendgemaak dat president Nangolo Mbumba vir De Jager en Coleman as regters vir die hoërhof aangestel het.

“Ons wens die regters geluk met hulle aanstellings en wens hulle sterkte toe met die uitvoering van hulle take,” lui die verklaring wat deur die sekretaris van die JSC, Elias Shikongo, uitgereik.

[email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-12-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 21° | 37° Rundu: 21° | 32° Eenhana: 21° | 26° Oshakati: 21° | 29° Ruacana: 21° | 31° Tsumeb: 19° | 24° Otjiwarongo: 19° | 25° Omaruru: 21° | 32° Windhoek: 18° | 30° Gobabis: 20° | 29° Henties Bay: 17° | 22° Swakopmund: 16° | 17° Walvis Bay: 16° | 20° Rehoboth: 21° | 33° Mariental: 23° | 35° Keetmanshoop: 25° | 37° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 16° | 26° Ariamsvlei: 24° | 40° Oranjemund: 17° | 22° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 25° Lubumbashi: 16° | 32° Mbabane: 18° | 29° Maseru: 16° | 29° Antananarivo: 16° | 32° Lilongwe: 22° | 34° Maputo: 23° | 36° Windhoek: 18° | 30° Cape Town: 18° | 23° Durban: 21° | 26° Johannesburg: 16° | 18° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 21° | 35° Harare: 20° | 32° #REF! #REF!