Reguleer die bedryf, vra die Dobbelhuisvereniging
Teken die afgelope ses jaar geweldige verliese aan
Swaar finansiële laste staar wettige dobbelhuise in die gesig, terwyl onwettige dobbelhuise voortgaan om sonder regulering uit te brei.
Gelisensieerde dobbelhuise en casino’s wat sê hulle het meer as N$80 miljoen in die bedryf belê, meen die ministerie van die omgewing, bosbou en toerisme doen nie genoeg om onw
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie