• Tuisblad
  • Howe
  • Saak teen Amushelelo, Nauyoma en ses ander teruggetrek
amushelelo
amushelelo

Saak teen Amushelelo, Nauyoma en ses ander teruggetrek

Henriette Lamprecht
Die kriminele saak teen Michael Amushelelo, Dimbulukeni Nauyoma en ses ander is vandag teruggetrek. Die stap is deur hul regsverteenwoordiger, mnr. Kadhila Amoomo bevestig. Dit volg nadat die aanklaer-generaal se kantoor misluk het om 'n besluit binne die gestipuleerde tydsraamwerk te neem. Nauyoma en Amushelelo het drie maande agter tralies deurgebring nadat hulle in Chinatown aan 'n protesoptog deelgeneem het.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!