Ses vas vir droogtehulp-diefstal

Borgtog geweier
Die beweerde diefstal van kos wat vir begunstigdes van droogtehulp bestem was, het 'n agterstand in die hulp aan kwesbares inwoners veroorsaak.
Iréne-Mari van der Walt
Tuyeimo Haidula - Ses staatsamptenare wat na bewering kos gesteel het wat vir droogtehulp bestem was, is verlede week borgtog geweier en hul saak tot 2 April vir verdere ondersoek
...

Kommentaar

Republikein 2025-03-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer