Skelm motorhandelaar appelleer vonnis
Partye verskyn in hoërhof
Harding eis dat sy skuldigbevinding op geldwassery tersyde gestel word en sy vonnis vervang moet word met 'n vonnis van vyf jaar waarvan twee en 'n half jaar opgeskort is.
Die Walvisbaaier Cevin Harding het die hoërhof genader in ’n poging om sy vonnis van tien jaar tronkstraf te appelleer. Hy stel voor dat dit vervang moet word met ’n vonnis va
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie