• Tuisblad
  • Howe
  • Strzelecki-egpaar se moordenaars verskyn in hof
Fabianus Lazarus en Simon Shidute in die hoërhof in Windhoek. Foto Kristien Kruger
Fabianus Lazarus en Simon Shidute in die hoërhof in Windhoek. Foto Kristien Kruger

Strzelecki-egpaar se moordenaars verskyn in hof

Die twee mans wat skuldig bevind is aan die moord en aanval in 2017 op die bejaarde Strzelecki-egpaar van Swakopmund, het vanoggend in die hoërhof in Windhoek verskyn vir slotbetoë voor vonnisoplegging.

Fabianus Lazarus en Simon Shidute sal op 9 Desember hul vonnis ontvang.

Lazarus en Shidute het me. Roswitha Strzelecki (79) tydens ’n huisinbraak verwurg en haar man, mnr. Siegfried Strzelecki (81), aangerand. Siegfried is etlike dae ná die aanval in die hospitaal dood.

Die staat het voorgestel dat beide mans gevangenisstraf van 30 jaar opgelê word.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!