Toiletsage (uiteindelik) ter ruste gelê

N$770 000 vir een toileteenheid
Vyftien jaar ná 'n korrupsieskandaal oor die konstruksie van ­puttoilette, is die saak uiteindelik afgehandel.
Elizabeth Kheibes
Die Teenkorrupsiekommissie van Namibië (ACC) het uiteindelik ’n saak gefinaliseer wat vanaf 2008 dateer en waarin ’n sakeman betrek is by ’n puttoiletskandaal in die noorde
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer